Soos ons naam aandui, het ons besluit dit is tyd om die geheim van lewe in Spanje met ander Suid- Afrikaners te deel. Dié wat al klaar hier bly het besef hoe aangenaam en ontspanne dit is, wat veronderstel was om net n vakansie te wees het vir n klompie in permanente verblyf uitgedraai. Ons..
Continue reading…
Welkom / Welcome
Posted on Leave a comment